Rob Zombie

Rob Zombie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Bartleh Cummings
Geboorte 12 Januarie 1965 (1965-01-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur en akteur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rob Zombie (gebore 12 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of 1000 Corpses (2003), The Devil's Rejects (2005), Halloween (2007), en The Lords of Salem (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy